Goeie middag, ek het van oggend 30 April 2026 om 10h44 die ontvangs dame by PG Glass George gevra vir 'n spieël 300mm x 1200mm om te koop, sy het die bestelling deur gegee na die werks winkel om die spieël vir my te sny. Na 'n bietjie gewag toe bring 'n persoon vir my 'n spieëltjie wat heeltemal te klein gesny is. Ek kyk toe na die faktuur en sien ek het R27.83 per Kt kaart betaal wat natuurlik ver te min is vir die grote wat ek wil hê. Ek sê vir die dame dit is nie die grote van die een wat ek hê nie. Nadat sy amper 15 min gesukkel het om die regte prys uit te werk sê sy die grote wat ek wil hê kos R2400, aangesien ek vroeër verlede jaar daar dieselfde 300mm x 1200mm gekoop het vir ongeveer R187 is R2400 te veel. Sy het seker vir nog ongeveer 15+ min gesukkel om die die regte prys uit te werk het ek gevra on my asb te kontak dat dan kom haalen betaal die regte grote. Toe sy by 16h15 my nog nie geskakel het nie toe skakel ek haar, en sy antwoord my die aangeleentheid is by die bestuurder. So Menere ek nog altyd in die verlede by PG Glas in George my glas gekoop of laat sny. Ek is werklik verstom oor die swak diens.
Desired outcome: Kry iemand by Ontvangs wat weet wat sy/hy doen.
Confidential Information Hidden: This section contains confidential information visible to verified PG Glass representatives only. If you are affiliated with PG Glass, please claim your business to access these details.